top of page

Dienste

Kommersieel

  • Opstel van verskeie kontrakte asook die interpretasie daarvan;

​

  • Advies aan kliënte met betrekking tot Maatskappyreg, Vennootskappe Aandeelhouersooreenkomste en nog vele meer;

​

  • Die oprigting van Trusts en die gebruik daarvan in boedelbeplanning en risikobestuur

​

  • Boedelbeplanning en Administrasie van Bestorwe Boedels

Invorderings

  • Ons het 'n suksesvolle invorderings-afdeling wat kliënte regoor Suid-Afrika dien.

Litigasie

  • Hooggeregshof- en Landdroshof-litigasie in alle aangeleenthede.

Oordrag

  • Die firma werk saam met assosiate om 'n effektiewe diens te lewer aan kliënte wat 'n eiendom wil koop en/of verkoop.

bottom of page